Sleutelwoord: Lees
Wat is jou MISSIE as skrywer?
Elke skrywer kort ‘n skrywersmissie. Dit is nou maar net ‘n feit van die lewe. Sonder ‘n missie, is ek maar ‘n skuitjie sonder ‘n roer, aan’t dryf in die Stille Oseaan. Wa-wa-wag so bietjie, Peggy, sê jy dalk. Wat vir ‘n ding is ‘n skrywersmissie? (En moenie dramaties raak nie.) Dink ‘n boek. Dink …
{tag} vra ‘n LESER
Vandag deel ek neem aan die prettige Vra ‘n Leser-tag. Dit is deur Charis Rae ontwerp, en jy kan gerus gaan inloer op haar blog vir haar antwoorde (en ‘n hele boel interessante plasings oor lees, skryf en boeke!) WAT HET JOU LIEFDE VIR LEES DIE EERSTE KEER AANGEWAKKER? As ek moet raai, dan is …
{‘n flitsverhaal} DIE OU MAN
In ‘n hoek van Burbekka, waar wasgoed die nou stegies na nathond laat ruik en maer kinders op stoeptrappies klip-klip speel, bly ‘n ou man met ‘n litteken oor sy oog. Sy huisie is die een wat tussen die ou Wassemeijergebou, lank reeds leeg en vervalle, en die stadsmuur vasgedruk staan. ‘n Klein huisie, met …
{4 dinge} wat ek besef het OOR SKRYF
Vandag wil ek graag met jou ‘n paar dinge deel wat ek al oor skryf geleer het. Nou, oor die algemeen is ek nie eintlik ‘n ou wat graag skryftips uitdeel nie. My gevoelte is dat ek liewer die een is wat raad moet vra, nie die een wat dit moet probeer uitdeel nie! Soms, …
Inspirasie vir die vale #5
Inspirasie vir die vale #4
Na ‘n wekelange stilswye is ek darem weer hier met ‘n paar stukkies inspirasie. Laat weet my of dit jou skryfspiere geprikkel het!
Inspirasie vir die vale #3
Tyd om te skryf, jou luidier 😛
Boekresensie: Danda
Danda se pa kort hulp. As dit nie was dat Danda die brief onder tant Maria se kopkussing uit gaan gaps het nie, dan het hy ook van die hele gemors niks geweet nie. Hulle sê hom mos nooit niks nie. Hulle wil Danda se pa se skip vat. Sommer vat, omdat hy nie die …