Elke skrywer kort ‘n skrywersmissie. Dit is nou maar net ‘n feit van die lewe. Sonder ‘n missie, is ek maar ‘n skuitjie sonder ‘n roer, aan’t dryf in die Stille Oseaan. Wa-wa-wag so bietjie, Peggy, sê jy dalk. Wat vir ‘n ding is ‘n skrywersmissie? (En moenie dramaties raak nie.) Dink ‘n boek. Dink …