Danda

Boekresensie: Danda

Danda se pa kort hulp. As dit nie was dat Danda die brief onder tant Maria se kopkussing uit gaan gaps het nie, dan het hy ook van die hele gemors niks geweet nie. Hulle sĂȘ hom mos nooit niks nie. Hulle wil Danda se pa se skip vat. Sommer vat, omdat hy nie die geld klaar betaal kry nie. Danda beplan al lankal om pad te gee daar uit die boendoe na sy pa toe. Weg van tant Maria-hulle, wat hom maar altyd stief behandel. Daarvoor het hy en Ou-Faans die bamboesvlot by die rivier aanmekaargetimmer. En geld het […]