Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor my
  • Skrywersmissie
  • In die pyplyn
    • Kortverhale
  • EnglishEnglish
Inkswaard

Sleutelwoord: Kortverhaal

Afrikaans Kortverhale 22 Januarie, 201822 Januarie, 2018 by Margaret Terblanche

Die Kroeggeveg (Doodloopstraat 1)

Doodloopstraat Hoofstuk Een Margaret Terblanche Antoine de Villiers Kortverhaal Spanning

JP poets daardie aand die kroegtoonbank oor en oor. Nie dat dit besonder vuil is nie. Dit is net ‘n uitstekende verskoning om die vreemdeling in die hoek dop te hou. Hy is hulle enigste klant, al is dit somervakansie en hoogseisoen vir Bergtoerisme. Sedert Pa se dood is dit asof die Obertass se vloei …

Continue Reading
Doodloopstraat Kajuitraad met 'n karakter Karakters 15 Januarie, 2018 by Margaret Terblanche

Kajuitraad met ‘n karakter – Antoine de Villiers

de villiers kajuitraad met 'n karakter

Dis vandag weer tyd om kajuitraad te hou met ‘n karakter. *doen ‘n oorlogsdans van opgewondenheid* De Villiers is die hoofkarakter in my nuwe kortverhaal Doodloopstraat, wat DV volgende week op my blog begin. Begin? Ja, dis reg! Dit gaan weer ‘n vervolgverhaal wees, soos wat ek verlede jaar met Cavadd gemaak het. Maak julle …

Continue Reading
Afrikaans Kajuitraad met 'n karakter Karakters Kortverhale Western 22 Augustus, 2017 by Margaret Terblanche

Kajuitraad met ‘n karakter – Hannah Tucker

Karakter Hannah

Giddy se storie, wat ek vir die Wêrelrekordpoging skryf, is uiteindelik klaar! Ek moet hom nog ‘n slaggie nagaan en doodseker maak van ‘n paar dinge, maar verder is hy reg om ingestuur te word.

Continue Reading

Hallo, vreemdeling!

 

Welkom by Inkswaard! My naam is Margaret en my droom is om stories te skryf wat eer aan die HERE bring. Ek het hierdie blog begin omdat ek ‘n passie het om ander Godvresende skrywers en lesers te ondersteun. As ek nie skryf nie hou ek my besig met boeke, kosmaak, oefening, dans en fotografie.

 

English speakers, over here!

  • EnglishEnglish

Kry my nuusbrief

* indicates required



skakel

Follow on Instagram

Afdelings

Afrikaans Boeke Cavadd Christenskap Die prys van 'n broer Distopia Doodloopstraat Flitsverhaal Gedigte Giddy Tucker Gunsteling plasing Inspirasie Kajuitraad met 'n karakter Karakters Kortverhale Kreatiewe karnuffeling Kurt Landsberg Lees Musiek My stories NaNoWriMo Nuus Poësie Praida Resensie Skryfgeheime Skryfkuns Sommerso Tags Trusting Uncategorized VerbeeldingVrydag Western Wetenskapfiksie Writing Prompt
Copyright © 2019 Inkswaard – Designed & Developed by ZThemes.