Meeste van my stories, asook my huidige storie-in-wording Die Troue Kroon, speel in die fiktiewe land Praida af. Vandag gee ek julle ‘n kykie agter die skerms. Ek beplan om hierdie so bietjie van ‘n reeksie te maak, miskien so drie of vier plasings, want daar is ‘n hele paar dinge wat ek graag vir …