Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor my
  • Skrywersmissie
  • In die pyplyn
    • Kortverhale
  • EnglishEnglish
Inkswaard

Sleutelwoord: Christenskap

Afrikaans Christenskap Gedigte Poësie Sommerso 11 November, 201729 Oktober, 2017 by Margaret Terblanche

Die Onskuldige

‘n berg van skuld en skaamte en sonde op die bloeiende skouers van die Onskuldige die Galileër veragting en spot die Lam is sterwend maar hy gee nog genade: ‘vanaand in die paradys, saam met My, die Nasarener.’

Continue Reading
Afrikaans Christenskap Gedigte Gunsteling plasing Poësie Sommerso 4 November, 20175 Februarie, 2018 by Margaret Terblanche

Die ryk Man

Ryk man aan bedelaar: “Ek gee jou alles, in ruil vir ‘n enkele rand.” Maar ek, ellendige bedelaar, het niks om vir my verlossing mee te betaal. En die ryk Man hou sy hand uit, sy deurboorde hand. “Hier, broer, is jou rand.”

Continue Reading
Afrikaans Christenskap Gedigte Gunsteling plasing Poësie Sommerso 28 Oktober, 20175 Februarie, 2018 by Margaret Terblanche

Redelik

om een of ander rede is ons ontwaak in hierdie spesifieke eeu ‘n hele wye tydlyn maar hiérdie is ons dag iets te laat en iets te doen netnou, is dit nag   om een rede en geen ander is ons in hierdie eeu geplaas en wonderbaar gered met Goddelike hand met een doel en …

Continue Reading

Hallo, vreemdeling!

 

Welkom by Inkswaard! My naam is Margaret en my droom is om stories te skryf wat eer aan die HERE bring. Ek het hierdie blog begin omdat ek ‘n passie het om ander Godvresende skrywers en lesers te ondersteun. As ek nie skryf nie hou ek my besig met boeke, kosmaak, oefening, dans en fotografie.

 

English speakers, over here!

  • EnglishEnglish

Kry my nuusbrief

* indicates required



skakel

Follow on Instagram

Afdelings

Afrikaans Boeke Cavadd Christenskap Die prys van 'n broer Distopia Doodloopstraat Flitsverhaal Gedigte Giddy Tucker Gunsteling plasing Inspirasie Kajuitraad met 'n karakter Karakters Kortverhale Kreatiewe karnuffeling Kurt Landsberg Lees Musiek My stories NaNoWriMo Nuus Poësie Praida Resensie Skryfgeheime Skryfkuns Sommerso Tags Trusting Uncategorized VerbeeldingVrydag Western Wetenskapfiksie Writing Prompt
Copyright © 2019 Inkswaard – Designed & Developed by ZThemes.