Skip to content
  • Tuis
  • Meer oor my
  • Skrywersmissie
  • In die pyplyn
    • Kortverhale
  • EnglishEnglish
Inkswaard

Sleutelwoord: Afrikaanse boeke

Afrikaans Die prys van 'n broer Karakters My stories 21 September, 2018 by Margaret Terblanche

Karakterprofiel – MAIA ARVEC

maia arvec die prys van 'n broer

Soos julle miskien nog onthou, het ek laasjaar heelwat pret gehad toe ek kajuitraad gehou het met Giddy en kie, uit my kortverhaal Uncles and Outlaws. Nou, ‘n karakterprofiel is naby aan ‘n karakteronderhoud, maar dis nie presies dieselfde nie. In plaas daarvan dat ek direk met die karakters ‘gesels’ beantwoord ek net ‘n paar …

Continue Reading
Afrikaans Skryfgeheime Skryfkuns 7 September, 20187 September, 2018 by Margaret Terblanche

Wat is jou MISSIE as skrywer?

missie as skrywer inkswaard

Elke skrywer kort ‘n skrywersmissie. Dit is nou maar net ‘n feit van die lewe. Sonder ‘n missie, is ek maar ‘n skuitjie sonder ‘n roer, aan’t dryf in die Stille Oseaan. Wa-wa-wag so bietjie, Peggy, sê jy dalk. Wat vir ‘n ding is ‘n skrywersmissie? (En moenie dramaties raak nie.) Dink ‘n boek. Dink …

Continue Reading
Afrikaans Karakters Skryfkuns 27 Julie, 201827 Julie, 2018 by Margaret Terblanche

{11 lekker vrae) vir jou KARAKTERS

vrae vir jou karakters stories afrikaans

Een van my gunsteling dele van die voorbereiding vir ‘n storie, is om vir my karakters allerhande vrae te vra en met hulle onderhoude te voer. Dit is baie waardevol, want dit help my om al die fynere detail van my karakter uit te pluis. Die los idees oor my karakter wat in my kop …

Continue Reading
Afrikaans Lees Tags 20 Julie, 201820 Julie, 2018 by Margaret Terblanche

{tag} vra ‘n LESER

lees

Vandag deel ek neem aan die prettige Vra ‘n Leser-tag. Dit is deur Charis Rae ontwerp, en jy kan gerus gaan inloer op haar blog vir haar antwoorde (en ‘n hele boel interessante plasings oor lees, skryf en boeke!) WAT HET JOU LIEFDE VIR LEES DIE EERSTE KEER AANGEWAKKER? As ek moet raai, dan is …

Continue Reading
Afrikaans Skryfkuns 6 Julie, 20186 Julie, 2018 by Margaret Terblanche

{4 dinge} wat ek besef het OOR SKRYF

4 dinge wat ek besef het oor skryf

Vandag wil ek graag met jou ‘n paar dinge deel wat ek al oor skryf geleer het. Nou, oor die algemeen is ek nie eintlik ‘n ou wat graag skryftips uitdeel nie. My gevoelte is dat ek liewer die een is wat raad moet vra, nie die een wat dit moet probeer uitdeel nie! Soms, …

Continue Reading
Afrikaans Writing Prompt 28 April, 201826 Junie, 2018 by Margaret Terblanche

Inspirasie vir die vale #5

storie-inspirasie kreatiewe karnuffeling writing prompt afrikaans

     

Continue Reading
Afrikaans Inspirasie VerbeeldingVrydag Writing Prompt 20 April, 2018 by Margaret Terblanche

Inspirasie vir die vale #4

Na ‘n wekelange stilswye is ek darem weer hier met ‘n paar stukkies inspirasie. Laat weet my of dit jou skryfspiere geprikkel het!      

Continue Reading
Afrikaans VerbeeldingVrydag 9 Februarie, 20189 Februarie, 2018 by Margaret Terblanche

Inspirasie vir die vale #3

Tyd om te skryf, jou luidier 😛  

Continue Reading
Afrikaans Musiek Skryfgeheime 6 Februarie, 2018 by Margaret Terblanche

5 liedjies wat ek luister as ek skryf

liedjies

Musiek is vir my ‘n groot bron van inspirasie. Dit help my om te konsentreer, en ook om my stories se tonele duideliker in my kop te kan sien. Elkeen van my ‘groot’ stories het natuurlik ‘n aparte speellys. Daar is egter party liedjies wat net lekker skryfliedjies is, maak nie saak wat jy mee …

Continue Reading
Afrikaans Inspirasie VerbeeldingVrydag 2 Februarie, 2018 by Margaret Terblanche

Inspirasie vir die vale #2

Hier is ‘n paar lekker idees om jou kreatiewe denke aan die gang te kry! So ‘n reënerige aand is mos net mooi reg vir skryf…

Continue Reading

Hallo, vreemdeling!

 

Welkom by Inkswaard! My naam is Margaret en my droom is om stories te skryf wat eer aan die HERE bring. Ek het hierdie blog begin omdat ek ‘n passie het om ander Godvresende skrywers en lesers te ondersteun. As ek nie skryf nie hou ek my besig met boeke, kosmaak, oefening, dans en fotografie.

 

English speakers, over here!

  • EnglishEnglish

Kry my nuusbrief

* indicates required



skakel

Follow on Instagram

Afdelings

Afrikaans Boeke Cavadd Christenskap Die prys van 'n broer Distopia Doodloopstraat Flitsverhaal Gedigte Giddy Tucker Gunsteling plasing Inspirasie Kajuitraad met 'n karakter Karakters Kortverhale Kreatiewe karnuffeling Kurt Landsberg Lees Musiek My stories NaNoWriMo Nuus Poësie Praida Resensie Skryfgeheime Skryfkuns Sommerso Tags Trusting Uncategorized VerbeeldingVrydag Western Wetenskapfiksie Writing Prompt
Copyright © 2019 Inkswaard – Designed & Developed by ZThemes.