Afrikaans Cavadd Distopia Kortverhale Wetenskapfiksie

Cavadd IV – Christia

Cavadd Christia

Sy word wakker in ‘n halfdonker vertrek. Die enigste lig brand vanaf ‘n enkele kersvlammetjie op die tafeltjie langs haar bed.
‘n Lang ruk lê sy stil.
Die lakens is skoon en koel, waar haar kaal bene en handpalms daarteen rus. Die kussing is stewig, haar hare effens natgesweet. Sy kan geen geluid bo die gehamer van haar eie polsslag in haar ore hoor nie.
Sy sit regop.

Continue Reading