liedjies

5 liedjies wat ek luister as ek skryf

Musiek is vir my ‘n groot bron van inspirasie. Dit help my om te konsentreer, en ook om my stories se tonele duideliker in my kop te kan sien. Elkeen van my ‘groot’ stories het natuurlik ‘n aparte speellys. Daar is egter party liedjies wat net lekker skryfliedjies is, maak nie saak wat jy mee besig is nie. Hier is ‘n paar van hulle:

5 foute wat jong skrywers begaan

Ons almal weet hoe dit is as jy die eerste keer begin skryf. Sommige van ons het al uit die papiestadium ontwikkel, maar ons almal was op een tydstip ‘n jong skrywer. Ons almal ken die gevoel van opwinding en heerlike verwagtig as jy jou eerste vel skoon papier voor jou het, as jou eerste karakters in die skaduwees begin sigbaar word. En ons almal ken ook die misrabele gevoel van mislukking, as jy besluit om maar af te sien van hierdie hele idiotiese idee om ‘n skrywer te word, en liewer ‘n kelner of ‘n bemarker van klein, gekleurde […]