Soos julle miskien nog onthou, het ek laasjaar heelwat pret gehad toe ek kajuitraad gehou het met Giddy en kie, uit my kortverhaal Uncles and Outlaws. Nou, ‘n karakterprofiel is naby aan ‘n karakteronderhoud, maar dis nie presies dieselfde nie. In plaas daarvan dat ek direk met die karakters ‘gesels’ beantwoord ek net ‘n paar …