Afrikaans Kajuitraad met 'n karakter Karakters Kortverhale Western

Kajuitraad met ‘n karakter – Jacob Nathaniel Doyle

Doyle Karakter

Het jy al gewonder wat is die titel van my Giddy storie? Nou, ek ook. Gelukkig het ek darem ‘n stukkie inspirasie gekry voordat ek hom verlede week moes instuur. Ek het hom “Uncles and Outlaws” gedoop. Saterdagoggend vroeg het ek hom ingestuur en gedurende die naweek my naels byna tot by die elmboog afgekou. …

Continue Reading
Giddy Tucker Kajuitraad met 'n karakter Karakters Trusting

Kajuitraad met ‘n karakter – Giddy Tucker

Karakter Giddy

Wie’s Giddy? Gideon Jonathan ‘Giddy’ Tucker is die verteller van die kortverhaal wat ek besig is om vir die Guinness Wêreldrekordpoging te skryf. Ek het probeer om vir Giddy Afrikaans te leer, maar die man het viervoet vasgesteek. Die onderhoud   Die skrywer: Morning, Giddy! Say hello to the ladies and gentlemen. Giddy (haal sy …

Continue Reading