karakter Andrew

Kajuitraad met ‘n karakter – Andrew Lucas

Dis ‘n hartseer dag vandag. Met hierdie kajuitraad met ‘n karakter sluit ek my werk aan Giddy se storie af en ek gaan die karakters baie mis. Maar, soos Doyle verlede week voorgestel het, moet ek maar net nog ‘n storie oor hulle skryf. Vandag se onderhoud is bietjie anders as die vorige drie. Andrew is nie ‘n man wat daarvan hou om te praat nie, en hy het my mooi gevra dat ek maar liewer vir hom ‘n brief moet skryf. En omdat hy ‘n gawe ou is het ek maar ja gesê. (En ook omdat ek graag wil […]

Karakter Giddy

Kajuitraad met ‘n karakter – Giddy Tucker

Wie’s Giddy? Gideon Jonathan ‘Giddy’ Tucker is die verteller van die kortverhaal wat ek besig is om vir die Guinness Wêreldrekordpoging te skryf. Ek het probeer om vir Giddy Afrikaans te leer, maar die man het viervoet vasgesteek. Die onderhoud   Die skrywer: Morning, Giddy! Say hello to the ladies and gentlemen. Giddy (haal sy hoed af en glimlag breed): Mornin’, folks! Here are some cookies that Ma sent, miss Terblanche. DS: Thanks, kid! So, Giddy, I told you that we’re having an interview today, right? G: Yes, ma’am. DS: Are you ready? G: Of course, ma’am. Fire away! DS: […]