Hoe kan dit?

vra ek, vriend, vir jou vandag

hoe kan dit?

hoe mag ons ingaan

voor Sy glorieryke mag?

 

verduidelik, vriend, ek pleit by jou

hoe werk dit?

hoe kan ‘n Heer, regverdig, heilig

in liefde ons aanskou?

 

hoor my, vriend, dit brand in my

die antwoord:

Jesus Christus Lewe.

Lewer kommentaar