Die Onskuldige

‘n berg van skuld

en skaamte en sonde

op die bloeiende skouers

van die Onskuldige

die Galileër

veragting en spot

die Lam is sterwend

maar hy gee nog genade:

‘vanaand in die paradys,

saam met My,

die Nasarener.’

Lewer kommentaar