Redelik

om een of ander rede

is ons ontwaak

in hierdie spesifieke eeu

‘n hele wye tydlyn maar hiérdie is ons dag

iets te laat en iets te doen

netnou, is dit nag

 

om een rede en geen ander

is ons in hierdie eeu geplaas

en wonderbaar gered

met Goddelike hand

met een doel en geen ander

soli Deo gloria

Lewer kommentaar